Alles wat ek nodig het (Afrikaans Edition)

Alles wat ek nodig het (Afrikaans Edition) image
ISBN-10:

1431625337

ISBN-13:

9781431625338

Author(s): Buchan, Angus
Released: Sep 29, 2021
Format: Paperback, 372 pages
to view more data

Description:

Of jy nou krag nodig het vir ’n moeilike dag, of troos te midde van uiters uitdagende tye, ALLES WAT EK NODIG HET sal jou bemoedig met beloftes en hoop uit God se Woord. Die 366 oordenkings deur die bekende evangelis Angus Buchan sal jou bewus maak van God se teenwoordigheid in jou lewe en dat Hy alles voorsien wat jy nodig het.
Word bemoedig om God se liefde elke dag uit te leef terwyl jy inspirasie put uit die Skrifgedeeltes en die plat-op-die-aarde raad en bemoediging van Angus Buchan.












We're an Amazon Associate. We earn from qualifying purchases at Amazon and all stores listed here.