Ikarus (Afrikaans Edition)
Description:
Op 17 Desember spoel die lyk van Ernst Richter oop in die duine anderkant Parklands – dié Ernst Richter, berugte internet-entrepreneur, baas van die omstrede webwerf Alibi.co.za, wat ’n maand gelede so onverklaarbaar en sensasioneel verdwyn het.\nSelfs in normale omstandighede sou die Valke Bennie Griessel en Vaughn Cupido gesukkel het – by Alibi.co.za lieg almal soos tannetrekkers. Maar die omstandighede is nie normaal nie. Want Griessel het weer aan die suip gegaan. En Cupido is verlief. Op een van die verdagtes.\nEn op 24 Desember begin ’n jong wynboer bieg voor ’n advokaat in Kaapstad, wat die hele saak op sy kop keer.\nKersfees sal nooit weer dieselfde wees nie.
Want a Better Price Offer?
Set a price alert and get notified when the book starts selling at your price.
Want to Report a Pricing Issue?
Let us know about the pricing issue you've noticed so that we can fix it.